Ask an expert
Question

24 Jan 2013

Cholesterol
Hallo Dok,
Dit bly maar vir my ''n stryd om my cholseterol lesing onder 5 te kry en te hou. Is daar iewers (op die wye web) ''n lys van voedsel met die onderskeie cholesterol inhoud te kry? Bv wat is die cholesterol inhoud per 100g vir geblikte tuna, in water?
Dankie vir die hulp, Groete.
Answer 844 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Worsie
Jy kan altyd die kosse een vir een Google (gebruik: cholesterol content of beef, ens), maar dit gaan jou mal maak! Die cholesterolinhoud per 100g vir geblikte tuna is omtrent 30 mg. Dit is belangrik om te onthou dat sekere persone aangebore cholesterolprobleme het wat nie op dieet reageer nie. Vir sulke pasiente word meestal statiene voorgeskryf om die vlakke te verlaag. Vra jou dokter om dit vir jou vas te stel voor jy aan wanhoop oorgee! Die DNAlysis Laboratorium ( www.dnalysis.co.za) doen sulke toetse en die dokter kan ‘n monster DNS vir jou laat analiseer.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17823 votes
Vote