Ask an expert
Question

02 Jul 2010

cholesterol pille
Ek is 51 vroulik en my cholesterol is 6,8 n maangd gelede. Ek moet 10mg Lipitor drink 1 x per dag. Die pille gee my spierpyne.

Is daar dalk n alternatiewe miskien homopatiese middel om te gebruik in die plek van Lipitor? En hoe lank hou die spierpyne aan sal dit dalk na n maand se gebruik verdwyn?

Louize
Answer 2,125 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi L

Spiepyne is ongelukkig 'n realiteit met sommige groepe cholesterol-middels. Ek sal nie homeopatiese opsies aanbeveel nie. Gesels eerder met jou dokter oor alternatiewe voorskrifmedisyne - Daar is verskeie opsies beskikbaar.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17873 votes
Vote