Ask an expert
Question

09 Jan 2005

Chroniese infeksie
Hi
My ginekeloog het my meegedeel dat ek al 'n geruime tyd 'n chroniese infeksie in my baarmoeder het. Ek het 2 kinders en albei is vroeg gebore as gevolg van die infeksie. Die laaste 6 maande het ek elke nou en dan infeksie. My ginekeloog het 'n ander Pil voorgeskryf en gese ek moet kyk hoe dit gaan anders sal sy chroniese medisyne voorskryf. Ek en my man is baie gefrustreerd omdat seks vir ons albei pynlik is en dit nie meer bevredigend is nie. Daar is vir my gese dat die infeksie nie sal ophou voordat ek nie vir 'n hesterektemie gaan nie. Ek wil weet wat is die nadele as ek vir 'n hesterektemie gaan - ons wil nie meer kinders he nie. Ek wil 'n normale lewe he sonder infeksies.

Hoop om spoedig van jou te hoor.

Raadop
Answer 1,605 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Your gynaecologist's advice sounds reasonable. Hysterectomy has the following possible complications : bleeding and infection at the time of surgery, earlier menopause, the possibility of recurrent ovarian cysts.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18700 votes
Vote