Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
cilift
die dokter het my vir ses maande op cilift gesit ,maar ek drink dit van verlede nie meer nie ek is gedurig naar ,liggeraak en duiselig is dit die ontrekkings simptome ,ek het ook die 7 julie op die nur Isterate inspuiting gegaan kan dit ook miskien die rede vir die naarheid wees en wat kan ek gebruik
dankie
dankie
Hallo Cat
Die liggeraak en duiselig kan onttrekking simptome wees - mens moet eintlik nie antidepressante sommer so skielik stop nie. Nur isterate kan dalk bietjie naarheid veroorsaak maar dit behoort weg te gaan
dr Bets
Die liggeraak en duiselig kan onttrekking simptome wees - mens moet eintlik nie antidepressante sommer so skielik stop nie. Nur isterate kan dalk bietjie naarheid veroorsaak maar dit behoort weg te gaan
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.