Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
CIPRALEX
My stiefseun is oor 3 maande 18 jaar oud. Hy drink cipralex want sy Ma het vir hom gese dat hy aan hoe bloeddruk lei en ek dink dis verkeerd. Hoe kan hy depressie pille gebruik en nie weet waarvoor nie. Ek dink hy is oud genoeg om die waarheid te weet.
Gee asb raad.
Gee asb raad.
Hallo Bekommerd
In Medies het ons 'n konsep van etiek wat ons "informed consent" noem. Dit beteken dat enige pasient wat kan verstaan moet weet waarvoor hy homself inlaat voor hy medikasie gebruik, operasies ondergaan of aan kliniese proewe deelneem. As mens dit nie respekteer nie, is jy nie veel beter as die ouens wat sonder pasiente se goedkeuring allerhande nare eksperimente op hulle uitgevoer het in die 2 de wereld oorlog nie! Ek stem nie saam dat hierdie pasient nie weet wat se pille hy drink nie, maar het 'n idee dat as jy hom inlig sy ma blou aapstuipe gaan kry! Streng gesproke is dit sy dokter se plig anders moet jy maar ernstig met sy pa praat.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.