Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Coxsackie-virus
Hi Doc
Hoe aansteeklik is hierdie virus? My broer se 10 jaar oue dogter is gediagnoseer met die virus nadat sy 'n veluitslag op haar rug en maag gekry het. Die dokter meen dit sal 3 weke neem vir haar om te herstel van die virus.
Ons het beplan om die komende naweek vir hulle te gaan kuier maar ek wil nie my 3 weke oue baba dogtertjie blootstel aan die virus as dit aansteeklik is nie. Volgens hulle huisdokter is dit nie aansteeklik.
Indien dit wel aansteeklik is, hoeveel tyd moet verloop voordat mens blootgestel word aan die siek persoon.
Baie dankie solank

Lenie, die virus is wel aansteeklik, maar dit hou nie gevaar in vir die gemiddelde mens nie. Ek sou egter my baba weg hou van haar vir die volgende paar weke as ek jy was. Dis onnodig om die kans te vat dat sy wel siek daarvan word. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.