Ask an expert
Question

09 Dec 2005

" Craving " vir soetgoed
Hi Diet Doc

Ek is fiks en tevrede met my gewig, maar kry elke dag hierdie lus vir soetgoed. My man sê dis omdat ek hard oefen dat my liggaam ekstra suiker nodig het, maar ek voel daar moet iets gesonds wees wat ook hierdie "lus" sal bevredig.
Ek volg die porsieplan-eetplan (Sarie) en wil ook weet of ek meer stysel of proteien moet inneem die dag wat ek `n langer oefensessie (bv. 80 km fietsry), het.

Groete
Carol
Answer 2,538 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Carol
Ja dis jou liggaam wat vir jou aandui dat jy meer koolhidraat en energie nodig het as jy so hard oefen. Sluit gerus een of twee ekstra koolhidraat porsies in op dae wanneer jy oefen. Jy kan ook oorweeg om 'n energiedrankie soos Energade, Powerade of EnerG te gebruik terwyl jy so hard oefen en net daarna om jou liggaam se glikogeen weer op te bou.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18746 votes
Vote