Ask an expert
Question

11 Aug 2010

Crestor -newe effekte
Hallo dr.
Wil net weet kan Crestor 40mg spierpyne en gevoeligheid veroorsaak?( is bewus ek kan meds. nie staak nie) Is ook gediagnoseer met fibromialgie, het ''n rumatoloog gespreek met verreikende gevolge. Was opgeneem met hartpalpitasies en angina, so ek wil nie weer daardie roete volg nie. Drink net Synap Forte as pyn te erg raak. Enige advies sal waardeer word. O ja, wat het van Heartdoc geword?
Groete uit ''n yskoue Roodepoort.
Answer 3,107 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Miekie
Party van die forums word deur sponsors geborg en as die borg tydperk verval, moet die spesialis tydelik ophou - ongelukkig :-(

Dit kan spierpyne veroorsaak - sien
http://www.crestor.com/c/explore-crestor/side-effects.aspx

Jou dokter moet dalk net jou lewer en nierfunksies monitor.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.