Ask an expert
Question

18 Feb 2013

crohns desease
moedeloos ek is gediagnoseer met crohns dease en sukkel
om die regte dieet te kry help ssb
Answer 1,435 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Alta
Ek is jammer om te verneem dat jy aan Crohn se siekte ly. Dit is onlangs as 'n outo-immune siekte geïdentifiseer en moet deur 'n span gesondheidsorgdeskundiges behandel word. Die span behoort 'n gastroënteroloog en 'n dieetkundige in te sluit. Dit is dus essensieel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige raadpleeg om vir jou 'n individuele dieetvoorskrif vir Crohn se siekte uit te werk wat al jou individuele faktore soos huidige medikasies, vorige ingrepe soos verwydering van dele van die derm, jou huidige gewig en die stadium waarin jy jou bevind (bv. opflikkering van infeksie of remissie) in ag neem. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17886 votes
Vote