Ask an expert
Question

27 Jul 2010

CT Scan
Goeiedag Dokter,

Ek wil weet hoe ''n mens te werk moet gaan om ''n verwysing vir ''n ct scan te kry. Kan my huisdokter my verwys?
Dan wil ek ook asb weet of ''n ct scan kanker sal optel? Ek is bekommerd oor my longe - moet ek vra vir ''n bors en abdomen ct scan (ek wil my organe ook laat na kyk)? Weet u dalk wat die koste verbonde aan ''n ct scan is?

Baie dankie!!!
Answer 2,443 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Gina
'n CT scan is nogal duur en as jy spesifiek oor kanker in jou longe bekommerd is, is 'n borskas xstraal dalk baie goedkoper en waarskynlik net so effektief om abnormaliteite op te tel. Mens moet gewoonlik toestemming by jou mediese fonds kry vir CT en MR scans. Die scan se koste sal afhang van wat hulle alles doen.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18749 votes
Vote