Ask an expert
Question

28 Oct 2009

D
Kan jy asb vir my die volgende bevestig. Ek het gehoor dat as jy '  n paar oogdruppels in iemand se drank gooi, kan jy die persoon bedwelm. Nou wonder ek of dit nie verlede naweek met my gebeur het nie.

Ons was by '  n pub op vriende se plaas. Ek drink nie alkohol nie, net skoon coke, maar ek het saterdag aand gevoel of ek '  n bottel brandewyn uitgedrink het. ons was daar van 6uur en teen 10uur die aand het ek baie koud gekry en baie duiselig gevoel. Daar was een man wat baie lastig was en wou die heeltyd verskillende mengel drankies op my af forseer. Ek was later ongeskik met hom, en nou vermoed ek hy het dalk my koeldrank gedokter.

Die vriende by wie ons gekuier het, sê  hy het al gespog dat hy '  n girl kan kry en dit doen met gewone safur blue!

Is dit moontlik of werk dit net met drank? Kan ek bloedtoetse of iets laat doen om dit te bevestig, of hoe weet mens?

Dankie byvoorbaat.
haai jy kan bloed toeste doen maar net in 24 uur van die insident. Hou jou drankies dop. groete
Answer 621 views
Expert
Natural health
natural health

01 Jan 0001

hello

Ek het nog nooit van die oogdruppels gehoor nie. Vra die GP dalk.

Groete
Debbie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17863 votes
Vote