Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Daar is net een raad wat werk!
Ek is al jare lank ongeveer 10 kg oorgewig en probeer kort-kort 'n ander dieet. Ek verloor aanvanklik gewig maar tel dit weer dubbeld en dwars op sodra ek weer begin verkeerd eet. Daarom het ek 'n maand gelede na 'n dieetkundige gegaan en heerlik met haar gesels. Saam het ons vir my 'n GESONDE EETPROGRAM opgestel met genoeg oefening en ek het binne 3 weke 3 kg op 'n gesonde wyse verloor. Luister asseblief na my ... daar is net een manier ... leer 'n gesonde lewenswyse aan ... hou daarby ... EN VERLOOR PERMANENT GEWIG!
Beste Saartjie
Baie dankie vir hierdie verstandige bydrae en veels geluk met die gewig wat jy verloor het op 'n gebalanseerde wyse. Ek wens net dat alle Lesers en Leserinne wil luister na hierdie raad wat ek al vir amper 10 jaar probeer oordra, maar die meerderheid mense wil kitsdiëte volg en binne een week 10 kg verloor - dit is vir my 'n nagmerrie.
My doel is ook om mense 'n gesonde leefwyse te leer, maar baie min mense luister ooit.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.