Ask an expert
Question

17 Feb 2003

Definiesie van pyn asb.
Ek moet 'n praatjie gee aan gemeenskapslede en soek na 'n eenvoudige definiesie van pyn asb.
dankie.
Answer 1,651 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Roz, ek weet nie wat die amptelike definisie van pyn is nie, maar dit kan gedefinieer word as die gevoel van angs, benoudheid, lyding of ongemak wat ervaar word wanneer sekere gespesialiseerde senuwee eindes gestimuleer word. Pyn is ‘n komplekse simptoom en boeke is al daaroor geskryf omdat dit nie werklik in ‘n sin of twee opgesom kan word nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18742 votes
Vote