Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Depressie of skildklier re post 1840
Ek het toe gegaan vir bloedtoetse, en is getoets vir skildklier, yster en ook vastende glukose. Hul kry niks fout nie. Is dit alles in my kop? Ek sien nie kans om vir die res van my lewe so te voel nie. Vir elke goeie dag het ek drie slegtes. Ek is altyd moeg en selfs op goeie dae het ek seer iewers in my lyf. Kan dit rerig spanning wees? Die hartkloppings, en die pyn in my bors? Ek het so ruk terug Brazepam 3mg gedrink, en dit het nogal gehelp, maar ek wil nie verslaaf raak aan medisyne nie. En dis hoogs verslawend. Ek drink tans Biral maar dit help nie. Is ek rerig besig om myself siek te dink? Ek probeer objektief daaraan dink en ek kan eerlikwaar nie dink dis die geval nie. Help my asb dr, want ek weet nie wat ek nog moet doen nie. Ek wil nie meer so voel nie.
Zets
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Dit klink asof jy aan angs, sowel as moontlike depressie ly. Ek stel voor dat jy 'n goeie sielkundige sien om jou deur hierdie moeilike tyd te help en dat sy/hy die nodige medikasie vir jou voor kan skryf.
Groete
Dr Anrich Burger
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Dit klink asof jy aan angs, sowel as moontlike depressie ly. Ek stel voor dat jy 'n goeie sielkundige sien om jou deur hierdie moeilike tyd te help en dat sy/hy die nodige medikasie vir jou voor kan skryf.
Groete
Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.