Ask an expert
Question

08 Jan 2003

Dercum´s Disease
Hi

Dankie vir julle uitstekende webtuiste, dit is altyd lekker as ´n mens oorsee is om so ´n diens te he. Ek vermoed ek het Dercum´s disease, vet kliere wat oor die hele liggaam versprei, ek het nie baie op die staduim nie, maar nuwe kliere ontwikkel van tyd tot tyd.

Ek wil weet of ek moet reel vir verwydering van die vet kliere, ek is in Vietnam op die oomblik so dit is moeilik om voor Junie terug in SA te wees vir ´n operasie. Ek het nie enige pyn op die staduim nie maar sal graag alle vet kliere op ´n gereelde basis wil verwyder voordat dit te veel word. Wat is u opinie, wat kan ek doen anders as surgery vir behandeling.


Answer 4,008 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Johan, Dercum se siekte (adiposis dolorosa) is meer algemeen in vroue en gaan gewoonlik gepaard met pyn. Dit kan ook ernstige long probleme veroorsaak. Van hierdie kant van die skerm klink dit asof jy eerder net ‘n paar lipome het, maar die beste sal wees om een te laat verwyder en te laat ondersoek sodra terug in die goeie ou SA is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18743 votes
Vote