Ask an expert
Question

10 Mar 2003

Deurskynende afskeiding
EK vermoed ek is swanger. Ek is al 6maande van die pil af en het 'n normale 28dag siklus. Ek moes die 7de begin het maar nog niks het gebeur nie. Ek het egter 'n tipe van 'n afskeiding. Dit is soos jellie baie slymerig en deurskynend. Dit voel die heeltyd "nat". Dit voel of ek besig is om te menstrueer maar daar is niks nie. Wat kan dit wees en wanneer kan ek 'n swangerskap toets doen?
Answer 13,924 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You may be pregnant. You can check a pregnancy test 5-7 days after the expected period, so around the 12th.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.