Ask an expert
Question

20 Jan 2013

Diaree
Ek sien nerens ''n afdeling vir gastroentomoloog.... Ek het nou al vir 9 weke permanente diaree. Was al 2 keer by dokter en kry elke keer antibiotika en goed om die maag te stop. dit hou net vir ''n week dan begin dit weer van vooraf. Wat kan so kroniese diaree veroorsaak?
Answer 5,441 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Fia

Ek stel sterk voor dat jy jou naaste hospitaal konsulteer vir besonderhede van 'n gastroenteroloog. Dit is baie belangrik dat jy 'n gastroskopie en kolonoskopie kry om die oorsaak van jou kroniese diaree te vind.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18659 votes
Vote