Ask an expert
Question

19 Dec 2002

Dieet Navraag.
Hi Dok!

Ek het verskeie gesondheidsprobleme, van my galblaas verwyder is op 18 ( ek's nou 23).
Ek het 35kg gewig opgetel ( Ek gebruik Triphasel al vir 5 jaar, dalk is dit die oorsaak?) ek het 'n maagseer, en 'n spastiese kolon( nie meer so erg soos voorheen nie.) Ek het my skildklier laat toets, en alhoewel hy vergroot is, wys die bloedtoets die funksies is normaal.Ek wil nou 'n dieet begin volg, en wil net weet of 'n lae koolhidraat , hoe protein dieet enige nadelige effek op my gesondheid sal he.

Dankie Byvoorbaat!

(PS: Geseende Kersfees & 'n Voorspoedige Nuwe Jaar!!!)
Answer 1,368 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Babe, dit behoort nie ‘n ernstige effek op jou gesondheid te hê nie, maar jy moet onthou om baie water te drink anders mag jou niere dalk seer kry. ‘n Geseënde Kersfees vir jou ook en mag jy al reeds vroeg in die nuwe jaar die lyf van ‘n babe hê :-).
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.