Ask an expert
Question

17 Jul 2010

DIEET PAKKIES
HOEKOM IS DAAR NIE IN SA OOK VERPAKTE DIEET PAKKIES BESKIKBAAR SOOS IN ANDER LANDE NIE? SAL DIT NIE LEKKER WEES OM AL JOU ETES VOORUIT TE KOOP NIE. DAN IS DAAR GEEN RAAI WERK OOR WAT OM TE EET OF WAT NIE. IS Dr. Siegal''s COOKIE DIET BESKIKBAAR IN SA? DANKIE
Answer 407 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste BooHoo
'n Rukke gelede het ek verneem dat Eatrite (Tel: (011) 395-4059 of 082-768-8703) in Johannesburg lae-GI bevrore maaltye aanbied vir verslanking. Ek weet nie of dit tans beskikbaar is nie, maar jy kan hulle gerus kontak.
Ek het tot dusver nog nie gehoor of Dr Siegal se Cookie dieet in SA beskikbaar is, al dan nie, maar jy kan dalk 'n soektog met die naam doen op die Suid-Afrikaans weergawe van Google.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17868 votes
Vote