Ask an expert
Question

30 Jan 2003

dieet vir galblaas<br>
Ek is opsoek na 'n dieet vir mense met galblaasprobleme. Kan jy my dalk help? My ma is 78 jaar oud en sukkel nou met die galblaas. Baie dankie
Answer 5,471 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Yvonne
Persone wat galblaasprobleme het, moet liefs vetterige kosse uitsny. Ek vertrou dat u moeder 'n geneesheer spreek vir hierdie probleem? Indien nie, dan laat haar asb vir 'n ondersoek gaan. Kliek op 'Diet' en "view old diet and food site' en lees regus die artikels oor lae-vet kosse en die 'Slimming Diet'.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.