Ask an expert
Question

23 Jan 2003

dieet vir persone met galblaasprobleme
my moeder is 78 jaar oud en ondervind nou probleme met haar galblaas. Is daar enige dieet wat sy kan volg wat verligting sal bring. Sy wil nie graag gaan vir die operasie nie.
Answer 709 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Yvonne, hoe meer vet sy inneem, hoe meer gal sal sy moet afskei. Dus sal dit waarskynlik ‘n goeie idee wees om ‘n lae vet dieet te volg. Die beste sal wees om DietDoc te vra ivm ‘n dieetplan aangesien dit haar veld van expertise is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17923 votes
Vote