Ask an expert
Question

07 Jan 2005

Dieet/Swangerskap
Is omtrent 30 kg oorgewig , gebruik nou al so 6 maande Fertomid om swanger te raak - Het u asb enige raad - wat is die beste dieet om te volg terwyl ek nog probeer swanger raak ook....ek is desperaat! Help asb!
Answer 492 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Sannie
Die hormoonbehandelings kan natuurlik bydra tot die gewigstoename. Aangesien jy 'n groot hoeveelheid gewig moet verloor en ook probeer swanger raak, wil ek graag voorstel dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk wat gewigsverlies sal aanmoedig (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind). Bespreek ook die gebruik van Xenical met die dieetkundige, want dit sal miskien help om jou gewigsverlies 'n hupstoot te gee, aangesien jy baie gewig moet verloor. Sodra jy begin gewig verloor, kan jy ook begin oefen - sluit aan by Walk for Life - hulle sal jou toestand moniteer soos jy oefen en jou ondersteuning gee om te volhard.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17836 votes
Vote