Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
DIET
HOOP U KAN MY HELP MET N PAAR VRAE. WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN DUROMINE EN SIMPLY SLIM? WAT IN SIMPLY SLIM MAAK DIT SO GEVAARLIK OM TE DRINK EN IS DUROMINE DAN N BETER OPSIE OF MAAR NET SO SLEG? EN DAN XENICAL EN USN SE FAT BLOK, USN SE FAT BLOK BEVAT NeOpuntia® (Opuntia-ficus indica) 1600mg , IS DIT DIESELFDE AS IN XENICAL? EN WATSE MOONTLIKE NEWE EFFEKTE KAN DAAR WEES MET DIE GEBRUIK VAN USN FAT BLOCK? BAIE DANKIE VIR U HULP. LULU
Simply Slim was altyd verondertel om 'n natuurlike produk te wees (maar hulle het ongelukkig 'n sterk voorsrifmiddel onwettig daarby gevoeg en is uitgevang - die nuwe simply slim is nou heeltemal natuurlik en baie minder gevaarlik). Duromine is 'n voorskrifmiddel en 'n effektiewe eetlus-onderdrukker.
Duromine is beslis die meer effektiewe opsie, maar die risiko daaraan verbonde is ook hoer en daarom mag slegs 'n dokter dit voorskryf.
Fat Block en Xenical volg dieselfde beginsel (om vet absorbsie te verminder), maar Xenical is die meer effektiewe een.
Duromine is beslis die meer effektiewe opsie, maar die risiko daaraan verbonde is ook hoer en daarom mag slegs 'n dokter dit voorskryf.
Fat Block en Xenical volg dieselfde beginsel (om vet absorbsie te verminder), maar Xenical is die meer effektiewe een.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.