Ask an expert
Question

29 Jun 2010

DIET
DANKIE VIR U HULP MET MY VORIGE VRAAG EN JAMMER HY WAS SO LANK. WIL NET GRAAG WEET IS DAAR ENIGE NEWE EFFEKTE MET DIE GEBRUIK VAN NeOpuntia®  (Opuntia-ficus indica) 1600mg WAT IN USN SE FAT BLOCK IS WAARVAN HULLE MENS DALK NIE SAL INLIG VAN NIE? EN WAT SAL N VEILIGE HOEVEELHEID WEES OM IN TE NEEM NA N ETE VOLGENS U OPINIE? DANKIE VIR U HULP. LULU
Answer 395 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Lulu
Nee dis reg so. Ek kan ongelukkig nie oordeel watter newe-effekte mag voorkom met daardie Opuntia-ficus indica nie, omdat dit nog nie breedvoerig nagevors is nie. My houding is om liewer nie van enigeen van hierdie oor-die-toonbank of kruiemiddels te gebruik vir verslanking nie. Hou liewer by jou lae-vet, lae-kJ dieet en oefen elke dag vir 30 minute - dis goedkoper en veiliger!
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18601 votes
Vote