Ask an expert
Question

11 Jul 2011

diet buddy
Hi. Ek soek n diet buddy wat ook op weight watchers is wat ek mee kan korrespondeer, idees uitruil, motivering gee ens.
Answer 533 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Private Benjamin
Ja dit is 'n goeie idee om iemand te kry om jou te onderskraag terwyl jy verslank. 'n Paar jaar gelede het van my Lesers so 'n skema begin. Kyk bietjie op die interaktiewe deel van die 'DietnFood' Webwerf om te sien of mense op die korrespondensie-portale nie dalk by jou wil aansluit nie. Jy kan natuurlik ook die ander mense by Weight Watchers nader om jou 'buddy' te word.
Sterkte vorentoe
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.