Ask an expert
Question

07 Mar 2003

DIET MIXTURE
Ek het so 3 jaar terug elke dag slimming mixture gebruik....ek het verskriklik baie gewig verloor, ek het elke dag net 1 weetbix geeet en niks verder nie, my maag het begin brand en ek het dit gestop. In tussin het ek getrou en is baie gelukkig, en nou tel ek weer die gewig op, ek wil weer probeer om op daardie slimming mixture te gaan, maar die probleem is dit maak my baie angstig en baie moody. Ek kan net nie by 'n dieet bly nie, ek is nie vreeslik oorgewig nie maar met wel so 6 kilos afskud. Ek het 'n groot kompleks oor my gewig en ek probeer ook nou weer swanger te raak met my 2de kind. Ek sal seker nie die slimming mix dan kan gebruik nie.
Answer 2,396 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Yasmine, dis nie wys om te dieet as jy wil swanger raak nie. Meeste verslankings middels het maar die newe-effekte wat jy beskryf en mens kan nie regtig daar om kom nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18744 votes
Vote