Ask an expert
Question

16 Jan 2003

diets
HI!

Ek is op soek na n dieet vir elke lid van my famieie om aan te pas by hulle elke dag se aktiwietyte. Soos bv. my pa is 44 en werk lang ure en kry min slaap. As hy slaap in kry bly hy nog steeds moeg. Hy kla oop sy bene word soms baie lam en sy hande en ander dele van sy lyf is seer.

Ek hoop u kan my help.

Byvoorbaat dankie

Lizette
Answer 727 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Lizette
Ek dink dat dit BAIE BELANGRIK is dat jou liewe pa homself laat medies ondersoek - hierdie moegheid, lam gevoel, ens, kan deur allerhande toestande soos bloedarmoede, gebreksiektes, 'yuppie griep', ens, veroorsaak word en dit is noodsaaklik om 'n korrekte diagnose to kry sodat ons sy dieet kan aanpas. In die tussen tyd, kliek op 'Diet' en 'View old diet & food site' en lees die artikels oor 'Balanced Diet I-IV' om met die beginsels van 'n gebalanseerde dieet vertroud te raak.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.