Ask an expert
Question

02 Aug 2006

Digestrol
Ek het in 2001 'n operasie ondergaan. Van toe af het ek 'n probleem met my maag. Dis verskriklik ongerieflik en ek het die volgende gebruik wat die dokter voorgeskryf het. Pankreoflat en Bevispas . Ek het gelees van Digestrol wat baie goed is maar dit lyk nie of dit beskikbaar is in SA nie. Die Bevispas is goed maar dit help net vir 'n kort rukkie. My anus juk ook gereeld as ek die toilet gebruik. Enige iets anders wat u kan voorstel wat ek kan gebruik.
Answer 757 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Andre
Vertel my meer van watse operasie jy gehad het? Sommige mense kan 'n tipe "Irritable bowel syndrome" kry na 'n derm operasie.
Dan wil ek ook weet of jy diarree kry of hardlywig is, of jy opblaas en krampe kry?
Antwoord in die post a question box asb
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17914 votes
Vote