Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Dikderm
Hi doc, ek kry die vreeslike pyn aan my linkerkant. Dit voel asof dit verstop is, as ek 'n wind het lyk dit dit kan nie uitkom nie dan is die pyn erg. Maar ek vind dat dit die tyd is wanneer ek moes menstrueer nou voel dit of alles daar block. Ek het 'n histerektomie gehad.
Hallo Whin
Jy het dalk endometriose – dit is wanneer daar abnormale uterus weefsel buite die uterus voorkom – dit reageer op die hormone en kan dan inwendige bloeding veroorsaak wat weer inflammasie veroorsaak. Miskien moet jy net jou ginekoloog gaan sien – verkieslik in die tyd wat jy dit gewoonlik kry, sodat hulle kan besluit of hulle sonar of iets moet doen. Partykeer is dit nodig om daardie abnormale weefsel te kouteriseer onder narkose.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.