Ask an expert
Question

03 Aug 2011

dikderm/kolon/mantelvliesbreuk
Groot swelsel aan my regterkant (buik). Kon nie gaan vir kolonoskopie of gastroskopie nie, want mediese fonds het gese ek moet self vir die prosedures betaal. Nou het ons geen mediese fonds meer nie. Ondervind geweldige pyne in die swelsel elke keer as ek geeet het. Asemhaling ook ''n probleem. Dit voel soos messteke. Kan dan ook nie le nie, moet regop sit. Wil graag weet wat ek mag eet en wat nie.
Answer 1,111 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Eva

Ek stel voor dat jy 'n staats hospitaal konsulteer en jou volle mediese geskiedenis saam neem. 'n Operasie sal die beste oplossing vir jou probleem wees. Jy sal verwys word na 'n tersiere hospitaal waar die nodige toetse gedoen sal word en opsies bespreek sal word.

Beperk jou inname van koolhidrate, voedsel wat gas vorm soos kool en boontjies. Eet vars groente en vrugte, maar beperk sitrus vrugte tot twee porsies per dag. Koeldrank wat gas bevat en koffie moet vermy word.

Groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18743 votes
Vote