Ask an expert
Question

19 Jul 2011

Divertikulose
Hello Dr Anrich
Kan dit weer divertikulitis wees? Die afgelope week het ek weer intense pyn in my linkersy, buik swel op en ongemak, sukkel ook met " diep"  buikpyn wat my asem partykeer wegslaan, dink u dit is dalk weer divertikulitis en ontsteking in my maag, biopsie paar jaar gelede het helicobacter in my getoon, nogal ''n hoë  graad daarvan. Moet ek dalk maar weer gastroskopie en kolonoskopie oorweeg Dr, wil nie maar as ek moet dan moet dit, mens moet net so baie bybetaal vir die goed, mediese fondse dek nie 100%. Was 10dae in 2007 gehospitaliseer en het lank medikasie gebruik daarvoor. Dankie dr en jammer ek so lastig!
Answer 2,584 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Charlotte

Ongelukkig stel ek wel voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n kolonoskopie te konsulteer om divertikulitis uit te skakel. Jy pla beslis nie en is welkom om al jou vrae aan my te rig.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18733 votes
Vote