Ask an expert
Question

22 Aug 2011

DNA Tests
My pa was ''n aangenome kind en is op ''n jong ouderdom oorlede.... Soos klein dorpies maar is het almal altyd spekuleer oor wie sy biologiese pa was. Die man was glo ''n baie gesienne man in daardie dae en my pa is aangeneem deur ''n ouer paartjie wat nie kon kinders he nie. Die man het alles ontken en getrek, is toe getroud en het ''n seun en dogter gehad bysy vrou. Op ''n manier het ek deur elimasie. Op wie ek glo my " oupa"  is, maar die is ongelukkig ook al oorlede. Het toe die seun en dogter opgespoor en hulle was uiters ontsteld! Dis net ek is die enigste kind en sou graag uitvind of hulle familie is of nie? Die dogter het toe ingestem vir DNA toetse. Dis nou wat ek wil uitvind, AS my pa en dogter dieselfde pa gehad het... En ek ''n afstammeling van hom is... Sal ek en sy enige iets kan uitvind deur DNA toetse? Of sy en my pa regtig dieselfde pa gehad het en of al die stories regtig waar was of nie! Ek wil niks he ban die familie nie... Net dat ja ek het nog ''n half Tannie en Oom, dis dit. So indien moontlik om te bepaal deur DNA toetse, waar begin ek? !
Answer 614 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ashlee

Konsulteer jou dokter vir 'n verwysing na 'n patoloog. Die patoloog sal vir jou advies kan gee of DNA toetse van waarde kan wees. Ek is self nie seker nie, maar ek dink daar behoort 'n genetiese verwandskap te wees.

Sterkte met die ondersoek.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17781 votes
Vote