Ask an expert
Question

04 Apr 2007

dog training
Hi, ek het 2 Toypoms van 1 jaar oud. Die een is baie klein en fyn en liefdevol.die ander een is heelwat groter, baie lief vir hardloop buite en ook baie liefdevol. Hulle is "soos kinders" in die huis groot gemaak. Ons gaan nou met vakasie vir 2 weke na KZN en hulle moet saam gaan.
1. Ons probeer hulle gewoond maak aan die leiband maar hulle wil niks weet nie, gaan net aantbewe en lê doodstil.Die lyfband het die groter een al 3x stukkend gekou om dit af te kry, so ons kan dit nie eers aan los nie. Wat stel u voor moet ons doen om hulle te laat loop met die leibande?
2. Ek het kruie druppels by die veearts gekoop wat ek kan gee voor ons ry sodat hulle rustiger in die kar kan wees."hulle het ook nognie juis kar gery nie" moet ons hulle los in die kar hou of in houers vervoer?
weet u dalk van iemand in Pretoria Noord area wat honde oplei?
Answer 719 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Onderstepoort sal u kan se of daar mens in Pret NOord is wat u kan help me opleiding. Hulle kan los in the kar ry.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17781 votes
Vote