Ask an expert
Question

02 Aug 2010

Dooie gevoel
Ek kry die laaste paar maande al die gevoel in my been asof hy ''dood'' is of ''slaap'',maar nie die naalde/prikkels gevoel nie.Die dr vemoed n senuwee wat iewers vasknyp.Ek het xtrale laat neem,maar daar is nie fout met my laer rug nie,en die dr kan nie n antwoord gee nie. Wat kan ek nou verder doen om uit te vind wat die probleem is? En hoe betroubaar is n bloedtoets vir prostaatkanker?
Answer 2,829 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Frikkie
Die prostaat bloed toets is betroubaar as jy dit saam met 'n ondersoek doen en gereeld laat doen (mens moet kyk na die "trend" daarvan nie net die enkel waarde nie)
Kyk bietjie of 'n fisio nie kan help met die been nie - baie keer knyp die senuwee tussen twee spiere in spasma vas
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18757 votes
Vote