Ask an expert
Question

28 Oct 2009

Dr. Ek het jou expertise nodig asb.
Kan jy asb vir my die volgende bevestig. Ek het gehoor dat as jy '  n paar oogdruppels in iemand se drank gooi, kan jy die persoon bedwelm. Nou wonder ek of dit nie verlede naweek met my gebeur het nie.

Ons was by '  n pub op vriende se plaas. Ek drink nie alkohol nie, net skoon coke, maar ek het saterdag aand gevoel of ek '  n bottel brandewyn uitgedrink het. ons was daar van 6uur en teen 10uur die aand het ek baie koud gekry en baie duiselig gevoel, my kop wou bars. Die volgende oggend was ek weer piekfyn. (Daar was een man wat baie lastig was en wou die heeltyd verskillende mengel drankies op my af forseer. Ek was later ongeskik met hom, en nou vermoed ek hy het dalk my koeldrank gedokter).

Die vriende by wie ons gekuier het, sê  hy het al gespog dat hy '  n girl kan kry en dit doen met gewone safur blue!

Is dit moontlik of werk dit net met drank? Kan ek bloedtoetse of iets laat doen om dit te bevestig, of hoe weet mens?

Dankie byvoorbaat.
Answer 899 views
Expert
Headache expert
headache expert

01 Jan 0001

Beste Karien,

Ek twyfel of Safyr Blue enige newe-effekte sal he. As jou coke gedokter was, was dit seker met iets anders. Ek twyfel ook of daar enige bloed toets is wat op die stadium sal werk, maar om eerlik te wwees is ek nie 'n deskundige in die sake.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9265 votes
No
66% - 17843 votes
Vote