Ask an expert
Question

14 Mar 2004

Dringend iemand asseblief
Hallo
Ek het baie dringend hulp nodig Ek het ‘n Rottweiler wat nou vier maande oud is. Hy krap iet verskriklik onder sy maag en ander plekke op sy lyf. Hy gee ook ‘n stink reuk af. Ek ver moed my hond het die goed Swamme/Gisselle of Bakterieë. Ek kan verkeerd wees.
Hoe kan ek dit behandel en is daar iets wat ek by die apteek kan koop.As ek hom bad is die reuk vir 'n paar dae weg
Dankie
Juan (Bethulie)
Answer 9,521 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Gaan sien jou veearts, hy mag dalk 'n myt, die brandsiek (sarcoptes) myt he, en dis aansteeklik na mense en ander honde. Behandeling is baie suksesvol, en is verkrygbaar by jou veearts.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17781 votes
Vote