Ask an expert
Question

11 Aug 2010

Dro&#235  vingerpunte
hey dok

Ek is 20 jaar oud en het vanoggend opgestaan en opgemerk dat my vingerpunte baie droog is en dit lyk of dit wil bars. My hande was gister nog vogtig en nie droog nie aangesien ek gereeld room smeer, maar gisteroggend was dit baie koud en ek het fietsgery sonder handskoene. Ek smeer baie room aan vandag, mar dit help niks. Ek het ''n matige droë  vel en daarom smeer ek elke dag room, maar nog nooit het my vingers so gemaak nie.

Wat het gebeur en hoekom?

Dankie
Answer 2,792 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Twinkle
Dit kan 'n dermatitis wees en jy kan 'n kortisoon room soos Stopitch probeer vir 'n paar dae. Bly goed bevogtig. As daar egter geen verbetering is nie moet jy liewer jou dokter sien vir 'n ondersoek en moontlike voorskrif vir sterker medikasie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17836 votes
Vote