Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
duiseligheid
Dogter 31 - kry ''n " spinning" gevoel in haar kop - voel die heeldag sleg. Was vir toetse vir epilepsie en ander maar geen fout nie. Gaan vir maand of twee weg en kom dan skielik weer terug vir lang rukke.
Wat kan dit wees?
Baie dankie.
Wat kan dit wees?
Baie dankie.
Beste Maryna,
Al manier dat ons kan diagnoseer waarvandaan kom die 'spinning gevoel' is om u dogter te ondersoek terwyl sy die simptome het.
Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.