Ask an expert
Question

20 Aug 2010

Duromine - Blaasinfeksie
Kan duromine dieet pille blaasinfeksie veroorsaak? Ek het maar net gewonder omrede elke keer as ek die pille drink sukkel ek met blaasinfeksie. Dankie vir u hulp!
Answer 724 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Jackie

Jy is beslis nie die eerste persoon wat hiermee sukkel nie, en dit word redelik gereeld aangemeld. Die beste ding om te doen terwyl jy op 'n produk soos duromine is, is om gereeld water (en meer as gewoonlik) te drink.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.