Ask an expert
Question

20 Jul 2011

ECT
Ek het afgelope tyd 6 ECT''s gehad. Ek verstaan van die tydelike geheueverlies as deel van newe-effekte. My hande het begin bewe. In so mate dat ek sukkel om op my selfoon iets te tik. As ek my hande stil voor my hou, is daar net ''n ligte bewing, maar sodra ek iets wil doen, dan is dit of dit wat ek wil doen en my hande nie saamwerk nie. Dalk newe-effek van ECT
Answer 728 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Verwys jy na "electroconvulsive therapy" of na "electrochemotherapy". Met ontvangs van jou antwoord, sal die aangeleentheid my verdere aandag geniet.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.