Ask an expert
Question

21 Jul 2011

Eelt
Hi dr. Ek het ''n eelt onder my voet. Wat kan ek gebruik om van die ding ontslae te raak? Hy is meeste van die tyd nie te pynlik nie maar daar kom dae wat hy regtig seer is. Ek wil hom nie graag laat uitsny nie, my ma het dit gedoen met hare en hy het groter en dikker teruggekom. Dankie
Answer 7,788 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer om vas te stel of dit 'n eelt of soolvrat is. Die behandeling sal verskil en dit is daarom belangrik om die korrekte diagnose te maak.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17831 votes
Vote