Ask an expert
Question

22 Jan 2009

Ek wil ophou om my naels te byt
Is daar iets wat ek kan gebruik om op te hou naels byt
Answer 1,612 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo CC
Mens kan bitter goed op jou naels verf (apteke hou dit aan) om jou te herinner om dit nie te byt nie, as dit agv spanning is of angstigheid, is dit dalk goed om 'n sielkundige te sien om jou 'n paar stress hantering tegnieke te leer, sodat jy jou stress op 'n ander manier verwerk. Bederf jouself ook met 'n manikuur sodat jou hande mooi genoeg is dat jy dit nie wil bederf met naelbyt nie!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.