Ask an expert
Question

23 Jan 2003

ekseem
My baba van 2 maande het ekseem in haar gesig en nek. Waarmee kan ek dit behandel?
Answer 453 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Mamma, ek wil nie graag iets voorskryf vir iemand wat so jonk is en nie self ondersoek het nie. Jy kan probeer om alle geparfumeerde produkte van haar af weg te hou en haar met aqueous room te was en in te smeer, maar as dit nie werk nie sal die beste wees om ‘n dermatoloog te gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.