Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Ekseem
My seuntjie het op 6 maande ekseem in sy gesig gekry. Die pediater het vir hom kortisoon room voorgeskryf wat dit dadelik opgeklaar het.
Nou, na 7 jaar, is dit skielik terug. My vorige huisdokter het dit vermoedelik misgediagnoseer as ''n swaminfeksie 2 jaar gelede, want die anti-swam room wat sy voorgeskryf het werk glad nie. Dis nie op dieselde plek as toe hy ''n baba was nie. Dit is ook grooter kolle, meer verspreid & opgeswel. Dit is hoofsaaklik op sy wange, ken, elemboë & selfs tussen sy hare.
Daar is ekseem in my man se familie & baie oorerflike allergië in my familie, insluitend swamme & muf.
Is daar iets wat aan die ekseem kolle gewend kan word wat sonder ''n voorskrif beskikbaar om die simptome te verlig is of is dit beter om hom dokter toe te neem vir ''n definitiewe diagnose voordat mens self-medikasie probeer?

Hallo Vegan
Ek sal verkies dat jou dokter kyk (of dalk 'n dermatoloog) Verkeerde tipe kortisoon salf veral vir kinders kan sleg wees vir hulle want dit word deur die vel opgeneem en onderdruk die byniere. Mens moet ook baie versigtig wees vir kortisoon op die gesig vel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.