Ask an expert
Question

03 Apr 2007

endiomitrioses
hi daar ek loop so 3 maande met pyn in my linkersy laasweek het ek dokter toe gegaan en toe sy op my sy druk wil ek deur die dak spring van pyn toe gaan ek vir 'n sonar het hulle agtergekom ek het endiomitrioses op my baarmoeder regter eierstok en linker eierstok en dan se hulle daar is "fluids" in my linkersy ek weet nie wat hulle bedoel daarmee nie 3jaar terug het hulle helfte van linkereierstok weggesny agv selfde probleem maar nou is my linker eiersok goter as regter een ek het afspraak probeer kry by ginekeloog maar kan eers middel mei gaan ek is in baie pyn is dit gevaarlik om so te loop as dit konstant seer is of nie kan iets gebeur
Answer 1,545 views
Expert
GynaeDoc
GYNAEDOC

01 Jan 0001

Endometriosis is a chronic condition. It is not dangerous, but is obviously uncomfortable. You can take painkillers in the mean time, or you could try to see a differnt gynaecologist who is able to give you an earlier appointment.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.