Ask an expert
Question

06 Feb 2009

endokrinoloog - gewas aan hipofise
Ek het reeds 2 gewasse aan my hipofise gehad waarvan een deur ' n neurochirurg verwyder is. ' n Volgende een is nou weer ongeveer 2cm in deursnit en moet weer verwyder word. Kan u my dalk die naam van ' n endokrinoloog in die Wes-Kaap gee sodat ek kan probeer agterkom wat dit veroorsaak. Is tot dusver nog net deur ' n neurochirurg behandel en getoets.
Answer 1,627 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Susan

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy kan Dr Wellman van Somerset Wes konsulteer. Jy kan Vergelegen Medi-Kliniek by 021 - 850 9000 kontak om sy besonderhede te kry.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9328 votes
No
67% - 18819 votes
Vote