Ask an expert
Question

21 Aug 2011

ENKELS
My enkels en handgewrigte is nogal seer. Ek het Inza gedrink en die pyn het aansienlik beter geword. My enkels het ook ''n branderige en " vet"  gevoel. Dit is nogal seer. Is dit artritis? Ek is ''n tikster en kon Vrydag ook amper nie tik as gevolg van die seer in my hande nie.
Answer 563 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Marlize

Dit is 'n tipe artritis, maar dit is baie belangrik om jou dokter te konsulteer, aangesien daar meer as 100 verskillende vorms van artritis is. Jou dokter sal bloedtoetse en x-strale van jou gewrigte moet neem om 'n meer spesifieke diagnose te maak. Die korrekte behandeling sal dan voorgeskryf kan word.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17897 votes
Vote