Ask an expert
Question

18 Jan 2004

epilepsie
my skoonsuster het 2 j gelede 'n beroerte gehad en het van daaraf epilepsie ontwikkel. van net "uitpass" en 5 min bewusteloos het dit tot nou ontaard in 45 min lank met sperspamas en rukkings. Sy sien 1 x p/mnd haar dokter by die alg prov hospitaal. Ons is bekommerd dat die epileptiese aanvalle so lank word. Hoe lank kan 'n aanval wees sonder dat daar skade is? Sy sukkel nou ook die laaste tyd tydens die aanvalle om asem te kry. Ons het 'n geskiedenis bygehou die laaste paar maande vir die dokter.
Answer 540 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Berinda, ons verkies dat die aanvalle so gou as moontlik ophou, maar 45 minute is totaal en al te lank. Dit wil voorkom dat daar al reeds breinskade is, maar dis geen rede om nie te probeer om verdere skade te voorkom nie. Die beste sal wees om ‘n neurolog te sien of ‘n verwysing na een te vra. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.