Ask an expert
Question

05 Feb 2008

Erge Maagpyn
Ek sukkel vreeslik met maagpyn (onder my borste). Soms trek die pyn deur my sy na my rug toe. Dis ondraaglik en ongemaklik. Ek sukkel baie met sooibrand en gooi snaakse geel goed op. My maag is ook soms omgekrap en dan is dit ook so geel. Kan dit 'n maagseer wees of dalk 'n breuk?
Answer 18,845 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Maagpyn
Dit klink baie soos ’n maagseer. Laat jou dokter kyk en vir jou anti-ulser medisyne voorskryf of jou stuur vir ’n gastroskopie aangesien daar soms ’n bakteriele infeksie is wat ook met antibiotika behandel moet word.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17897 votes
Vote