Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Familie Geskiedenis
Hello daar dietdoc
Ek het baie hoe cholestrol (oorerflike een van my ma se kant) ongelukkig het die doktor gese reg eet en baie oefen kan dit nie eindlik verbeter nie want dit is oorerflik. Ek vind dit baie hartseer want ek is oor die algemeen baie baie gesond. Die probleem is my goeie cholestrol is baie laag. Wat kan ek eet om my goeie cholestrol op te bring?
Ek is op die oomblik op 20mg cholestrol pille wat ek een keer 'n dag drink, saam met die voorbehoedmiddel mercilon. Ek is seker die twee "onnattuurlike pille" breek vitamiene en minerale in die liggaam af. Die doktor het ook gese die cholestrol pil kan my hormoonvlakke hoër maak wat my PMS meer kan maak.
Ek drink biostrath elke dag en het vir my Vital se calcium complete gekoop 400mg high potency. Moet ek dit elke dag drink met my biostrath? Of net die PMS dae + wanneer ek my maandstonte het?
Ek het ook milk thistle want ek is bekommerd oor my lewer, hoeveel keer 'n week moet ek dit drink? Die biostrath, milk thishtle en kalsium het almal vib6 in wat ook goed is vir PMS.

Beste Kasandra
Ek is jammer om te verneem dat jy hoë cholesterolvlakke het, maar dat jou 'goeie' cholesterol so laag is. Die statienpil wat jy neem, behoort die twee probleme aan te spreek aangesien jy aan oorerflike hipercholesterolemie ly. Die gebruik van 'n lae-vet, hoë-vesel dieet en gereelde oefening behoort nogtans te help. Die oefening sal ook help vir die PMS. Ek wil aanraai dat jy 'n dieetkundige spreek vir so 'n dieet en kyk of dit nie kan help nie. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind. Dit is 'n goeie idee of wel 'n kalsiumaanvulling te drink vir die PMS - jy kan dit elke dag gebruik. Ek is nie 'n deskundige oor kruiemiddels nie en kan dus geen aanbevelings oor die melkdissel doen nie. Gesels met iemand by die apteek of gesondheidswinkel oor die korrekte dosering.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.